Suzanne Pleshette

Suzanne Pleshette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1957–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Suzanne Pleshette (31 Januarie 1937 – 19 Januarie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Birds (1963), If It's Tuesday, This Must Be Belgium (1969), en Spirited Away (2001), en in die televisiereeks The Bob Newhart Show (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy